What our guests had to say:


  • Nina (Norway) & Matthew (Germany)

    Thank you very much for a fabulous night. Although we hadn’t planned to stay in Brandvlei, this was the perfect last night of our our 2 week trip camping in Namibia & Botswana. Very beautiful house with very good beds and the hospitality was outstanding. We loved the lambchops!
  • Hennie Venter

    Dankie vir die gasvryheid. Die plekkie is pragtig. Sal dit vir enige iemand aanbeveel!
  • Stompie Smith (Parrow)

    Buite was blerrie koud laas nag. Die sterre manjifiek, die stilte oorverdowend! Dankie vir die ondervinding.
  • Martin & Dee (UK)

    Thank you for a fabulous stopover- just what we needed. The sunset was awesome!
  • Dave & Barbara Harrow (Plettenbergbay)

    Baie dankie dat julle 10 uur gisteraand by die plaas se ingang vir ons gewag het . Ons het “morsdood”geslaap. Julle mag maar trots wees op hierdie plaas-kuierhuis en ons gaan beslis weer kom afsaal!
  • Dave & Barbara Harrow (Plettenbergbay)

    A very comfortable night with everything we needed. Devine rusks! Dankie.
  • Jan, Mabel en Ma Bets (Velddrif)

    Baie dankie dat julle 10 uur gisteraand by die plaas se ingang vir ons gewag het . Ons het “morsdood”geslaap. Julle mag maar trots wees op hierdie plaas-kuierhuis en ons gaan beslis weer kom afsaal!
  • Oloff, Karin, Jaco, Caroli Dreyer (Melkbosstrand)

    Dit bring soveel lekker herinneringeterug en die kuier as familie op die stoep laat mens wens dat dit elke aand so kan wees! Ons het lekker gerus! Dankie vir die skoon huis en jul gasvryheid. Ons sal die kleinood met almal deel. Julle verdien elke goeie skrywe. ‘n Juweel in die Karoo! Ons sal beslis weer hier stop!
  • Cross & Dorie Basson (Witbank)

    Ons het baie ver gery om rus en vrede vir ons siel te kry. Toe kry ons dit op Oom Benna’s se plek! Ons het elke oomblik geniet. Dis ‘n huis wat spreek van gasvryheid, varsheid en is enig in sy sort! Ons gaan weer kom! Dankie vir jul gasvryheid en sommer net als wat mooi is! Onthou die tien sterre********** wat jul verdien. Vars uit die hemel!
  • Marlize & Jimmy Meyer

    Dankie vir die heerlike skoon en pragtige slaapplek. Ons het lekker gekuier.
  • Helmut & Hanna Mayer, Martin & Ilana

    It was an absolute pleasure to stay at your place - everything was perfect. We enjoyed the vast veld, the stillness, something special - be blessed!!
  • John Hogg & friends

    Your cottage brought back lovely memories of my youth. We thoroughly enjoyed ourselves.
  • Jan en Marie Swanepoel

    Dankie. Dit was baie lekker om hier te kon oornag. Alles is pragtig!
  • Ben en Franzie Halliday (Viljoenskroon)

    Baie dankie vir jul gasvryheid! Dis ‘n pragtige plek.
  • Jurie Wessels

    As jy wil sterre sien, hier is die plek! Sal aanbeveel.
  • Johan van Schalkwyk

    Baie dankie vir die mooi rustige blyplekkie. Na ‘n dag van son is dit vrede en vreugde hier. Groete!!
  • Linda

    Weereens baie baie lekker. Alles is pragtig! Baie dankie. Kyk maar weer uit na ons!
  • Jaap en Lettie Naude

    Dit was wonderlik, rustig by hierdie pragtige plek. Ons sal dit beslis aanbeveel. Baie dankie.
  • Morné

    Baie nice plek! Baie rustig en stil, maar ook baie skoon en netjies. Baie dankie. Sal aanbeveel!
  • Markus, Christel & Carli Coetser

    Dis fantasties om die jaar so rustig te begin in die pragtige plek van julle. Weereens dankie vir die belewenis so saam met die reën in die Karoo! Dankie vir julle gasvryheid en die lekker vleis! Alles van die beste.
  • Dewald, Narina, Inari & Ellené (Johannesburg)

    'n Heerlike verrassing na 'n lang dag op die pad. Die huis is netjies, die omgewing - uniek plaas en vir ons stadsjapies 'n belewenis. Doen so voort!
  • Yuri & Louise Gill

    'n Oase in die woestyn. Na 5 dae se stap in die Oorlogskloof Wildernis was dié plek net wat die dokter voorgeskryf het.
  • Edward & Amelia Melck (Philadelphia - Kaapstad)

    Baie oorspronklik, baie gerieflik, baie skoon! Handdoeke lekker sag. Die plek laat mens verlang na ons plaasjare. Sien julle weer en Dankie! Sterkte!
  • Canden Familiy + Karen & Richard

    Thank you for a very comfortable stopover. We will definitely recommend Oom Benna's to our friends!
  • Theunis & Retha Hofmeyr (Kuilsrivier)

    Dankie dat ons Oom Benna se nagedagtenis met julle kan deel. Alles is 'n toonbeeld van goeie versorging en goeie gehalte - selfs die kurktrekker. Ook Benna is op pad na wêreldberoemdheid. Doen so voort!
  • Brian Henen (California - USA)

    Baie dankie! The accommodation were spacious, comfortable and simply elegant. The countryside and setting is picturesque, the history is facinating and the "Green" approach is greatly appreciated. Wishing you lots of success.
  • Boer Muller en Riaan Viviers

    "Oom Benna's" is 'n ware rusoord vir die siel! Julle plek is baie netjies en skoon. As julle standaard so bly, sal "Oom Benna's" net groei van krag tot krag. Ons het dit baie geniet en sal julle plek by baie ander aanbeveel.
  • Hans & Margit Dummer (Austria)

    Thank you for taking us on such short notice. We won't forget how clean and neat everything is. We wish you lots of success for the future.
  • Derek & Daniel Engelbrecht (Pietersburg)

    Baie dankie vir die lekker kuier. Wonderlike voëllewe! Sien julle volgende jaar!
  • Nicolas & Ursula Kuiler (Kuilsrivier)

    Sjoe, moet sê hierdie plek het my nuuskierigheid oortref! Moet byvoeg dat "Oom Benna's" 10 voor is vir Eskom! Dankie, ons het dit geniet.
  • Pieter & Sue van Oudtshoorn (Gordonsbaai)

    Lovely hot shower, comfortable beds, clean accommodation and healthy fresh country air. Also saw Red Larks. Thanx for a refreshing stopover.
  • Die Higginses

    Dankie vir ons om hier te slaap. Dit was herlik. Liefte en swoeinkies van Hannah (7 Jaar).
    Julle huis Rok en ek sal eenige doen om wee te kom. Van Gavin Jnr (9 Jaar).