Hoe kom ek daar?

Vanaf Brandvlei:
Volg R27 Noord vir 15 km.
Draai regs by motorhek op regterkant.
Volg die grondpad vir 450 meter.

GPS Koördinate:
S30°19'52.7
E020°31'09.3

Kaart
Kliek HIER om die kaart in "Google Maps" te sien